Die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders het Woensdag (25/11) afgeskop. Babas van net ’n paar weke word verkrag. “Vroue en kinders moet hulp vra en nie bang of skaam wees nie. Volgens president Cyril Ramaphosa is Covid-19 en geweld teen vroue en kinders die twee pandemies waarteen ons op die oomblik veg. Publications. WAT kan gedoen word om vroue te help wat slagoffers van geweld is? Mishandeling teen vroue vind meestal agter geslote deure plaas. Badisa smeek almal – manne en vroue – om hul stem teen hierdie barbaarsheid te verhef.” Badisa maak dit deel van sy taak om vroue en kinders in te lig oor maniere om hul gesinne te beskerm deur onaanvaarbare gedrag betyds aan te meld. Kinderverkragting en -mishandeling in Suid-Afrika het ‘n ongekende hoogtepunt bereik, sê raadslid Amanda de Lange, VF Plus-woordvoerder oor vroue-aangeleenthede. Die afgelope 12 maande het die organisasie 899 mishandelde kinders, 515 seksueel-geteisterde kinders, 2 906 verwaarloosde kinders en 137 mishandelde vroue onder sy sorg gebring en ’n einde aan 478 gevalle van gesinsgeweld gemaak. Dit sluit nie gevalle van mishandeling in nie. Volgens www.firstforwomen.co.za is daar die volgende drie vlakke: Hier is die kontaknommers van ’n paar organisasies wat kan help. Beide mans en vroue kan enersyds beide die skuldige of die slagoffer wees van gesinsgeweld. En dan sluit die syfers nie die gevalle in wat nooit aangemeld is nie. Elke jaar – op elk van die 16 dae wat op 25 November begin en tot 10 Desember duur - word Suid-Afrikaners wat die mishandeling van vroue en kinders teenstaan gevra om iets daadwerkliks daaraan te doen. Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Van die vroue word vermoor sodat hulle nie teen die oortreder kan getuig nie en selfs wanneer hulle dit oorleef,bly die nagmerrie in hul gedagtes. Dit is hoofsaaklik daar om ... Dit verhoed dat mense hulle vroue, mans, kinders, nooiens of kêrels mishandel. GEWELD teen en mishandeling van vroue en kinders sowel as verkragtings is aan die toeneem in Namibië ondanks al die wette en ander maatreëels wat deur die Parlement, die regsbank en agentskappe vir wetstoepassing aanvaar is om dit te bekamp. President Cyril Ramaphosa het Woensdag gesê dat daar nie plek vir geslagsgebaseerde geweld in … Stop geweld teen vroue en kinders Read More » Volgens De Lange toon nie-amptelike statistiek aan dat ‘n kind gemiddeld elke 3 minute in Suid-Afrika verkrag word. 8. Die Handves van Regte moet deur die regering, alle mense en organisasies in Suid-Afrika nagevolg word. Verteenwoordigers van al die betrokke organisasies was teenwoordig by die amptelike oorhandiging wat op Vrydag, 16 September by die polisiestasie gedoen is. . Die letsels wat deur ’n vroueslaner toegedien word, is dikwels nie net fisies nie. Wanneer iemand gedwing word om hul bankkaarte af te staan sodat die ander persoon beheer oor jou inkomste het, is dit mishandeling. Dis buiten sy ander werk om kinders deur liefdevolle huise aangeneem te kry, mense vir dwelmmisbruik te behandel en minder bevoorregte bejaardes in sy tehuise te versorg. Why educators … Hierdie troospakkies is deur die SABC Foundation geskenk en spesiaal volgens die spesifieke behoeftes van onderskeidelik dogtertjies, seuntjies, vroue en mans verpak. Dit sluit in die beheer van jou geld deur jou toegang tot geld en bankrekeninge te weier. koerante. Die geleentheid is dus ân doelgerigte en verenigde optrede teen die onreg wat vir baie mense in ons land elke liewe dag ân werklikheid is. Dit vereis dat lande in die beste belang van die kind optree. Bykans ’n miljoen lewens word elke jaar op dié wyse positief geraak. Die pad na herstel: Jy en verkragtingInhoud Hoe hierdie boekie ontstaan het In 1992 het die Black Sash in die Natalse Middellande, Rape Crisis Cape Town Trust en ’n klomp ander vroue-organisasies in Kaapstad en Pietermaritzburg besluit om ’n boekie te skryf om vroue te … Die verkragting, marteling en mishandeling van vroue is nie ongewoon nie. Blog. Hallo kom ons help die mense wat deur mishandeling en gesins geweld gaan. Dikobe-Kalane wys daarop dat meer hulpbronne nodig is om die voorkoming van mishandeling en geweld teen vroue en kinders te bevorder. Na raming was daar in 2014/2015 563 841 voorvalle van seksuele geweld, maar slegs 62 649 is aangemeld. Desondanks bly Badisa grootliks op bydraes deur maatskappye, individue en tien rande soos u s’n vir sy belangrike taak afhanklik. Maar waar kry jy hulp wanneer jy weet ’n kind word afgeknou? Verder benadeel mishandeling ook die gemeenskap met vrouens wat nie kan gaan werk nie, sukkel om na hulle kinders om te sien en hulle onttrek van die gemeenskap. Die geleentheid lui die veldtog 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders in. 4. Wat behels geweld teen vroue? Your enquiry has been sent to Gansbaai Courant. “Daar gaan omtrent nie ’n dag verby sonder skokkende nuus oor vroue of kinders wat verkrag of aangerand is nie en Badisa word oorval met versoeke om hulp,” sê ’n Badisa-woordvoerder. •ermoede van enige vorm van mishandeling van en handel dryf van ’n kind. 1st for Women Insurance en Jacaranda FM borg die geleentheid, wat op 23 November by die Blue Hills Country & Equestrian Estate in Kyalami plaasvind. Sluit aan, kry jou stapskoene gereed, raak fiks en maak ân verskil. Media & Technology › Die waarde daarvan in gebiede met min hulpbronne moet nog beoordeel word. Vanjaar sal die volle opbrengs van Sisters with Blisters aan Women and Men against Child Abuse en die Sonke Gender Justice Network geskenk word. Geweld word gedefinieer as die onregmatige gebruik van mag, die uitoefen van fisiese krag wat tot beserings of verwoesting lei.. Geweld kweek geweld en kan geslagte lank oorgedra word. Elke 46 sekondes word ‘n vrou iewers in die land verkrag; teen die tyd dat u hierdie gelees het was dit weer so. Besoek www.rwfl.co.za om u naaste Run/walk for Life-klub op te spoor en uit te vind wanneer en waar u vir u R10 kan saam draf of stap. Juffer afrikaans, kind, kinders, probleem, skool acvv, kinderregte, kindersorg, maatskaplik, mishandeling Lewer kommentaar Daar is min dinge wat my so grief soos ‘n verwaarloosde kind…en daar vergeet ek toe byna dat dit Kinder Beskermingsweek is. Soms vind kindermishandeling op enige lukrake plek plaas, soos ontvoerings en moorde. Een uit elke ses vroue in Suid-Afrika word gereeld deur ‘n lewensmaat aangerand en in byna 50% van die gevalle word kinders in ‘n huis mishandel. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop. Registreer op www.sisterswithblisters.co.za en soek op Twitter na #GBV, #VAW, #women, #16days, #domesticviolence, #sayucommit, #genderviolence, #womensright, #StopRape, @SonkeTogether, @firstforwomen en @jacarandafm. Badisa is ’n maatskaplikedienste organisasie wat kinder-beskerming, jeugontwikkeling en bejaardesorg in die Noord-, Wes- en Suid-Kaap en die Karoo op ’n professionele grondslag aanbied. Dié veldtog beoog om bewustheid te skep oor die negatiewe impak wat geweld en mishandeling op vroue en kinders het en poog om mishandeling te bekamp. Dit sluit nie gevalle van mishandeling in nie. . Deur Marli Naidoo. Staan op teen die uitbuiting wat ons susters, maâs, kinders, tantes, niggies, oumas en vriendinne verduur.